Tuisblad

Die Gereformeerde Kerk Randburg wil mense toerus om in ons tyd, met vreugde en vrede tot eer van God te leef. 

 

Hiervoor is dit nodig dat ons diepte onderrig uit die Woord gee tydens prediking, kategese en ander onderriggeleenthede.

 

Ons roeping is ook om mense uit die Woord van God te help in hulle nood en seerkry,

sodat hulle kan genees en kan groei in hulle verhouding met die Here.

 

So wil ons as gemeente die liefde van Christus in hierdie węreld laat skitter.

 

Kyk gerus verder hoe ons dit doen.

 

 

Text Box: Eredienste: 

Sondae:   

Oggenddienste: 08:00; 10:00
Aanddiens: 18:00

Staatskoolvakansies en Langnaweke:   

Oggenddiens: 09:00
Aanddiens: 18:00

Katkisasie:

 

Kleuters:

Elke Sondag tydens

die agtuur en tienuur erediens

 

Laerskool:

Net na die eerste oggenddiens

 

Hoërskool:

Sondagaande in samehang met die

erediens by die gemeentesentrum.

Text Box: GKR bied ook vanuit Suid-Afrika ondersteuning aan Canada Water Kerk,    die bediening aan  Suid-Afrikaners in Londen. 
<<Kliek op die skakel hieronder>>
Text Box: Lees die dokument:

Hoe sien ons die Uitverkiesing:

Artikel deur 
Ds. Charl van Rooy
Text Box: Download the mp3:

Homosexuality: 
Answers to difficult questions.
Seminar by 
Craig Groom
Part 1 - 22-Jun-08
Part 2—20-Jul-08


Onderwerp toeligting: