Back to Top

Bankbesonderhede

Maandelikse dankoffers:
Gereformeerde Kerk Randburg, ABSA Randburg; Takkode: 505705; Tjekrekeningnr: 0170340000.

Diakonale dankoffers:
GKR Barmhartigheidsdiensfonds; ABSA; Tjekrekeningnr. 4082000901.

Snapscan:
Gebruik Snapscan om veral kleiner bedrae oor te betaal in die gemeente se bankrekening. Al die nodige inligting hieroor is beskikbaar by die inligtingstoonbank en lede van die groetdiensgroep sal jou hiermee help. Eisse (ons kassier), moet weet van wie en waarvoor die geld is as hy die inbetaling op die bankstaat sien. Daarvoor is jou lidmaatnommer nodig en ook ʼn kode waarvoor die geld is.

 

Ander brokkies inligting

Rolstoele beskikbaar vir die gebruik van lidmate of besoekers.  Kontak ons koster of diakonie.
Die ouditorium, saal en lesinglokale kan bespreek word vir gebruik. Kontak ons koster.
Die hek van die kerkterrein word om veiligheidsredes gesluit gedurende die dag.  Skakel asb. met ons koster indien jy die kerk wil besoek.

Preke

Bestel preke op CD: Skryf aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..
Preke aflaaibaar in MP3-formaat: Klik op die "Preke" - skakel of kliek hier.

 

 

Kontak ons

 

Predikante:
Charl van Rooy: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Thomas Dreyer:  Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Joop van Schaik:  Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ander kontakpersone:

Administratiewe beampte en lidmaatskap: Ila Schutte
Skriba: Jan Schutte
Assistent Administrasie & Nuusblad:
Erna Dreyer
Koster
: Chris Hattingh
Kassier: Santa van Hoving
Orreliste: Riekie Bezuidenhout

Vir enige van bogenoemde persone kontak die kerkkantoor:
011 789 6528 
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

Waar is ons geleë?

Fisiese adres:

Derdeweg 41, Northwold
41 3rd Road, Northwold

Koördinate:


S 26° 04.335’
E 27° 57.498’