Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 22 Julie

Su-Ane Van Der Merwe

Gerhard Smit (73)

Dries Du Plessis (79)

Maandag, 23 Julie

Alida Coetzee (79)

Dinsdag, 24 Julie

Gizelle Le Roux

Johannes Kruger

Wynand Van Deventer

Woensdag, 25 Julie

Talihta-Marié Grobler

Jayde Swart

Johan Bredenhann

Rynette Van Der Merwe

Donderdag, 26 Julie

Martin Nienaber

Pieter Van Wyk

Reta De Meyer

Marco Lombaard

Piet Van Rooyen (72)

Vrydag, 27 Julie

Albert Uys

Anri Joubert

Jacques Jooste

Loutjie Coetzee

Christiaan Hattingh

Jan-Rudolph Bührmann

Saterdag, 28 Julie

Ané Le Roux

Quinton Schmidt

Annemarie Van Deventer (75)

 

Wie is ons?

Ons is een van die kerke in die kerkverband van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA).
Ons glo in God Drie-enig, Vader Seun en Heilige Gees.
Ons aanvaar die Bybel as die Woord van God.
Hoe ons die Bybel verstaan, vind neerslag in ons belydenisskrifte. Ons onderskryf drie algemene belydenisskrifte (die Apostoliese Geloofsbelydenis, die Geloofsbelydenis van Nicéa en die Geloofsbelydenis van Athanasius) en drie besondere  belydenisskrifte (Die Nederlandse Geloofsbelydenis, Die Heidelbergse Kategismus en Dordtse Leerreëls). 
Kyk by die "Ons glo" skakel. Ons wil hierdie belydenis van ons uitleef binne die tyd waarin ons leef. 
Ons glo dat hierdie belydenisskrifte uit die Woord van God saamgestel is en die waarhede van die Woord suiwer saamvat en daarom vandag nog vir ons van groot waarde is.