Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 16 September

Luan Pettit

Retha Vercueil-Venter

Herman Dorland

Maandag, 17 September

Henning Snyman

Jaco Theunissen

Kotie Van Der Loo (75)

Lida De Wet (76)

Dinsdag, 18 September

Gustav Hefer

Morné Viljoen Jnr

Woensdag, 19 September

Louis Kruger Jnr

Rowan Griffioen

Wouda Du Plessis

Louis Kruger

Mike Van Wyk

Donderdag, 20 September

Karli De Kock

Gert Grobler

Vrydag, 21 September

Johann Bührmann

Leopold Combrink

Rinet Van Der Walt

Cas Grobler

K D Düsselberg

Marinus Van Jaarsveld

Elise Viljoen

Sinisa Tucakovic

Jan Voogt (73)

Saterdag, 22 September

Cee-J Van Der Walt

Sarina Du Plessis

Delien Düsselberg

Hannemie Mulder

 

Lief en Leed

Ons hou aan bid vir Rudolph Rohlandt (D01) en sy 5-jarige seuntjie, Jaco, met die afsterwe van sy vrou en Jaco se mamma, Trudie Rohlandt verlede naweek.  Die troosdiens het die afgelope Woensdag plaasgevind.

Cobus Blignaut (B99) is steeds in die ICU van Olivedale hospitaal. Hy kry intensiewe behandeling vir sy longe. Hy is steeds baie swak en ernstig siek. Ons bid saam.

Ons is bly dat Gerda Naudé (B12) haar laaste chemoterapie gekry het. Mag die Here haar en Willie verder seën en versterk. 

Ons is baie dankbaar saam met (Tannie) Marona Coetzee (B03). Na ‘n baie lang en intensiewe behandeling, is sy genees van ‘n virus wat sy opgedoen het!

Ons bid vir Jokie Boshoff (E99) wie se ouma oorlede is.  Mag Hy waarlik troos.