Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 18 November
Riley Laas
Coenraad Du Toit
Ricus Venter
Esmé Du Toit
Elaine Van Biljon
Ida Kruger (80)
Maandag, 19 November
Daan Van Wyk (79)
Dinsdag, 20 November
Hannes Smith
Woensdag, 21 November
Mia Saayman
Karla Saayman
Morkel Du Preez
Ilse Kruger
Carien Cronjé
Vrydag, 23 November
Eli Lourens
Betsie Van Der Walt (72)
Ettie De Kock (87)
Saterdag, 24 November
Marie Van Staden (85)

Nuus

VLAMVAT - GEESTELIKE FONDASIE DAGSEMINAAR

13 Oktober 2018 - teken die datum aan asseblief.
As deel van die Vlamvat proses hou ons op Saterdag 13 Oktober 2018 van 8h30 tot 15h30 'n Geestelike Fondasie Seminaar vir die gemeente. Almal word uitgenooi. Koste is R50 vir middagete. Kontak Lizette 083 626 0603 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..


PROJEK OM MENSE TE HELP WAT MINDER HET AS ONS

Ons wil graag help om ‘n bietjie warmte te bring in die lewens van mense wat nie so bevoorreg soos ons is nie. Daar is ‘n groot behoefte aan sanitêreware by Diepsloot.  Ons het dit goedgedink om vir geldelike bydraes te vra.  Ek sal dan die komberse/sanitêreware aankoop en dit aan Diepsloot en Helpende Hand besorg.  Bydraes kan as volg gemaak word:

1. Inbetaling in ons gemeente se Barmhartigheidsfonds.  Gebruik asseblief “Kombersprojek” as verwysing. Die bankbesonderhede is as volg: ABSA-bank, Diakonie – GKR Barmhartigheidsfonds, Takkode: 505-705, Tjekrekeningnommer: 40-8200-0901.

2. Marieta Reyneke sal vir hierdie doel ook kontant in ontvangs neem.


LUISTER NA ONS EREDIENSTE OOR DIE INTERNET

Jy kan nou na al ons eredienste regstreeks luister oor die internet! Gaan na http://gkr.sermon.net/ en luister oor jou selfoon, tablet of rekenaar. Indien jy na die skyfies ook wil kyk terwyl jy luister, gaan na http://www.gkrandburg.org.za/youtube.