Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 13 Januarie
Steffan De Kock
Maandag, 14 Januarie
Annemarie Coetzee
Petri Zeeman
Hansie Kotze
Dinsdag, 15 Januarie
Cawood Wait
Ida Kruger (86)
Woensdag, 16 Januarie
Tina-Mari Meyer
Karin Engler
Kobus De Meyer
Berna Van Der Walt
Donderdag, 17 Januarie
Elizia Van Rooyen
Vrydag, 18 Januarie
Fransiska Wilken
Wilma Koekemoer
Ankie Welthagen
Saterdag, 19 Januarie
Ané-Mari Coetsee
Lize-Marie Raubenheimer

Groei en Dien

Ons gebruik Efesiërs 4:11-13 as die model vir ons werkwyses en strukture in die gemeente.

'En dit is die "gawes" wat Hy "gegee het": apostels, profete, evangeliste, en herders en leraars. Sy doel daarmee was om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus. So sal ons uiteindelik almal kom tot die werklike eenheid in ons geloof en in ons kennis van die Seun van God. Dan sal ons, sy kerk, soos 'n volgroeide mens wees, so volmaak en volwasse soos Christus.'

Die doel hiermee is om al hoe meer lidmatekerk te wees sodat die liggaam homself in liefde kan opbou.