Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 18 November
Riley Laas
Coenraad Du Toit
Ricus Venter
Esmé Du Toit
Elaine Van Biljon
Ida Kruger (80)
Maandag, 19 November
Daan Van Wyk (79)
Dinsdag, 20 November
Hannes Smith
Woensdag, 21 November
Mia Saayman
Karla Saayman
Morkel Du Preez
Ilse Kruger
Carien Cronjé
Vrydag, 23 November
Eli Lourens
Betsie Van Der Walt (72)
Ettie De Kock (87)
Saterdag, 24 November
Marie Van Staden (85)

Bybelstudie en Kleingroepe

Kleingroepe het ten doel om gelowiges saam te bring sodat hulle rondom die Woord kan groei in hul kennis, vertroue en gehoorsaamheid aan God. Die doel van dié groepe is ook om mekaar beter te leer ken en mekaar te leer vertrou sodat ons mekaar kan bystaan en aanspoor tot liefde en goeie werke. In baie gevalle funksioneer wyke ook as kleingroepe.

Skryf gerus aan die kerkkantoor vir nadere besonderhede:
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Die verskillende kleingroepe en sameroepers is:

Ma. 06:00: Nico Welman, Dellistraat 5, Robin Hills.  

Ma. 19:00: Sandton. Kontak Gerbrand  (meestal getroudes). 

Ma. 19:00: Gebedsbyeenkoms elke 2e Maandag. Kontak Lizette .

Ma. 19:30: Gerrit Venter, 

Di. 18:30:  Louis Kruger  (enkellopendes).

Wo. 9:30: Kontak Alet du Plessis 

Wo. 9:30: Bybelstudie o.l.v. Ds. Charl by die kerk.  Kontak Kotie 

Wo. 10:00: Bybelstudie vir lidmate met kindertjies.  Roteer.  Kontak Hantie 

Wo. 11:00: AGAPÉ:  O.l.v. Ds. Joop. Kerkgebou. Kontak Antoinette 

Wo. 11:00: Bybelstudie o.l.v. Ds. Charl by die kerk.  Kontak Ronel 

Wo. 19:00: Kerkgebou. Kontak   (meestal enkellopendes).

Wo.  19:00: Kerkgebou. Kontak Hennie Welman  (getroudes).

Wo.  19:00: Roteer. Kontak  Guillaume Ebersohn   (getroudes / enkellopendes).

Wo. 19:00: Eisse en Santa van Hoving, 475 Lysterlaan, Featherbrooke 

Wo. 19:00: KARPOS: B-blok groep. Kerkgebou. Kontak Sonja Barker 

Wo. 19:30: Paulshof. Kontak Anja Opperman   (getroudes / enkellopendes).

Wo. 19:30: Roteer. Kontak Sarel Henning   (getroudes met kinders).

Wo. 19:30: Roteer. Kontak Martin Nienaber   (getroudes met kinders).

Do.  07:30: Mannegroep: 18 Aimee Close, Presidentrif X1, Jan Schutte,  

Do. 19:00:   Jongwerkendes, roteer (Weltevredenpark). Kontak Martin

Do. 19:30: Jonggetroudes, roteer. Kontak Wykie Etsebeth