Jeugbediening

Aandag: maak 'n nuwe venster oop! PDFAfdrukE-pos

Ons kinders is vir ons kosbaar daarom wil ons hulle so goed as moontlik toerus vir hulle lewe as diensknegte van die Almagtige God. 

Ons stuur elke dag aan die Hoërskooljeug 'n verkorte boodskap uit die dagstukkie vir die dag.

Kyk onder die "SMS Boodskappe" skakel vir die sms op die webblad of onder die "Groei en Dien" skakel vir die volle dagstukkie