Algemene Inligting
EK EN MY KIND "OP PAD" - DAGSTUKKIES VIR KLEUTERS: Die eerste 13 weke van die program is gereed. Dit kos R20. Elke week bevat 5 lesse en een aktiwiteit. Behalwe die inhoudelike van die program is daar ook liedjies wat op CD aangleer word. Die doel van die dagstukkies is om die kleuters meer van die Here te vertel sodat hulle Hom kan liefkry. Die inhoud van die Bybel word chronologies aangebied en kweek geloofswaardes en die regte gesindheid teenoor die Almag van God by die kleuters.
Navrae:
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Preke op CD beskikbaar: Preke van die eredienste kan bestel word op CD. Die CD's kos R10.00 en die geld kan sommer in die kollektesakkies geplaas word. Skryf jou bestelling Sondag op die lys by die inligtingstoonbank of stuur ' e-pos aan
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
MP3 leêrs om na te luister of afskrifte van die preke is onder die "Preke"-skakel op hierdie webblad beskikbaar.
Ander Brokkies Inligting
Rolstoele beskikbaar vir die gebruik van lidmate of besoekers. Kontak ons koster of diakonie.Die ouditorium kan bespreek word vir gebruik. Kontak ons koster.
Die hek van die kerkterrein word om veiligheidsredes gesluit gedurende die dag. Skakel asb. met ons koster indien jy die kerk wil besoek.
Bankrekeningnommers:
Maandelikse bydrae: ABSA Randburg; Takkode: 505705; Tjekrekening; No: 0170340000
Diakonale bydraes: Standard Bank Northcliff; Takkode: 00630522; Tjekrekening;No: 002943611
Waar is ons?
Fisiese adres:
H/v Tweede- & Derdeweg;
Northworld; Randburg
Koördinate:
S 26° 04.332'
O 27° 57.528'


Kontak Ons
Koster: Miet Steinberg
Kassier: Albert de Jong
Verslagkassier: Mariaan Breed
Administratiewe- en Attesskriba: Ila Schutte
Skriba: Jan Schutte
Assistent Administrasie & Nuusblad: Erna Dreyer
Orreliste: Sonja Balt; Louis Kruger
Vir enige van bogenoemde persone kontak:
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien


Algemene Inligting


