Algemene Inligting

Text Box: Kontak ons:

Fisiese adres:

H/v Tweede- & Derdestraat;

Northworld; Randburg

Koördinate:

S 26° 04.332’ 

O 27° 57.528’

Text Box: Padkaart 
-strate
Text Box: Padkaart 
-hoofroetes
Text Box: Prediking:
Preekversoeke: In die portaal is ‘n houer waar u preekversoeke kan plaas
EK EN MY KIND "OP PAD" - DAGSTUKKIES VIR KLEUTERS 
Die eerste 13 weke van die program is gereed.  Dit kos R20. Elke week bevat 5 lesse en een aktiwiteit. Behalwe die inhoudelike van die program is daar ook liedjies wat op CD aangleer word. Die doel van die dagstukkies is om die kleuters meer van die Here te vertel sodat hulle Hom kan liefkry. Die inhoud van die Bybel word chronologies aangebied en kweek geloofswaardes en die regte gesindheid teenoor die Almag van God by die kleuters. 
      Navrae: randburg@gkrandburg.org.za 
Preke op CD beskikbaar:  Preke van die eredienste kan bestel word op CD.  Die CD’s kos R10.00 en die geld kan sommer in die kollektesakkies geplaas word. Skryf jou bestelling Sondag op die lys by die inligtingstoonbank of stuur ‘n e-pos aan randburg@gkrandburg.org.za 
MP3 leêrs om na te luister of  afskrifte van die preke is onder die "Preke"-skakel op hierdie webblad beskikbaar

Ander brokkies inligting:
Rolstoele beskikbaar vir die gebruik van lidmate of besoekers.  Kontak ons koster of diakonie.
Die ouditorium kan bespreek word vir gebruik. Kontak ons koster.
Die hek van die kerkterrein word om veiligheidsredes gesluit gedurende die dag.  Skakel asb. met ons koster indien jy die kerk wil besoek.
Bankrekeningnommers: 
Maandelikse bydrae: ABSA Randburg; Takkode: 505705; 				Tjekrekening; No: 0170340000
Diakonale bydraes: Standard Bank Northcliff; 
			Takkode: 00630522; Tjekrekening;
			No: 002943611

Dr Gert Breed

Ds Charl van Rooy

Ds Koos Saayman

Ds Thomas Dreyer

 

Predikante:

Dr. Gert Breed 

gert@gkrandburg.org.za

 

Ds. Kruger de Kock

kruger@gkrandburg.org.za

 

Ds. Thomas Dreyer

thomas@gkrandburg.org.za

 

Ds Charl van Rooy

charl@gkrandburg.org.za

 

Ds. Koos Saayman 

koos@gkrandburg.org.za

 

Ds. Kwena Semenya

kwena@gkrandburg.org.za

 

Ander ampte:

KosterFanie Steinberg

Kassier:  Albert de Jong

Verslagkassier: Mariaan Breed

Administratiewe- en Attesskriba:

Ila Schutte

Skriba: Jan Schutte

Assistant Administrasie & Nuusblad:

Erna Dreyer

Orreliste:  Sonja Balt; Louis Kruger

 

Vir enige van bogenoemde persone kontak:

randburg@gkrandburg.org.za

Ds Kwena Semenya

Diepsloot