Bybelstudie en Kleingroepe

Bybelstudiegroepe se doel is om gelowiges saam te

bring sodat hulle rondom die Woord kan groei in hulle

kennis, vertroue en gehoorsaamheid aan God.

 

Die doel van hierdie groepe is ook om mekaar beter te

leer ken en mekaar te leer vertrou sodat ons mekaar kan bystaan en aanspoor tot liefde en goeie werke.

Kontak gerus die kerkkantoor vir verdere inligting:

randburg@gkrandburg.org.za

Die verskillende Bybelstudiegroepe en sameroepers is:

 

Teikengroep

Kontak-persoon

Dag & Tyd

Adres

Gemeng

Kobus Reyneke

Ma

06:00

Andrélaan

Gemeng

Nico Welman

Ma

06:00

Dellistraat; Robin Hills

 Jong Volwassenes

Thomas Dreyer

Ma 19:00

Beechlaan, Robin Acres

Jong getroudes

Dr Gert Breed

Ma 19:30

Johnsonstraat, Ruiterhof

Gebedsaksie

Piet Buizer

Ma

19:00

Pres. Fouchè weg

Kleingroep

Gerrit Venter

Ma 19:30

 

RAU Bybelstudie

Thomas Dreyer

Ma 21:00

Benjemin gebedskamer

Bybelstudie

Sarie v Merwe

Di

09:30

Ostrichweg

 

Gemeng

Ds Koos Saayman

1ste Di vd mnd

09:30

 

By die Kerk

Dr Chris Hattingh

Di

11:00

 

Gemeng

Anne Ramage

Woe

09:30

Alicante

Gemeng

Elsabe Welman

o.l.v. Ds Gert

Woe

11:00

Dellistraat

English Biblestudy

Ann van Biljon

2nd Wed  of month

19:00

Church Hall

Gemeng

Hennie & Marie van Staden

Woe 19:00

Kellylaan

Gemeng

Pierre & Yvonne Joubert

o.l.v. Ds Charl

Woe 19:00

Blackpool Road

Wyk C23

Theo & Hanli vd Spoel

Woe 20:00

Blackwoodstraat

Mannegroep

Jan Schutte

Do

07:30

Aimee Close

Mammas met klein kindertjies

Anneli

o.l.v. Dr Gert

Do

10:00

Silverpinestraat

Jong– en ongetroudes

Nicie Vorster

Do

19:30

Rotasie basis

Jong Volwassenes

Riaan Venter

Do

19:30

Beechlaan, Robin Acres

Jong Getroudes

Wykie Etsebeth

D0

19:30