Gesprekskamer

Gereformeerde Kerk Randburg beplan om hierdie blad 'n "blog" of te wel gesprekskamer te maak, waar ons intyds met mekaar kan gesels.

Huidiglik is daar opmerkings op nuusgebeure en ander bydraes of  kommentaar om te lees.

U is welkom om self bydraes in te stuur na randburg@gkrandburg.org.za

Text Box: Kommentaar
Text Box: Allerlei
Geloofsbrokkies
Steps

Hoe sien ons die Uitverkiesing

So is 'n bonus mos nie meer meriete nie!

Onthou as jy Bybel lees—Dit is die Bybel!

Columbia—Wat is die mens Here?

Kersfees—selfs in die gevangenis

Beskerm ons kinders!

Daar's hoop vir moordenaars!

Nog 'n moord—kyk God net toe?

Laat u koningkryk kom—ook tydens die sinode van die NG Kerk

Jy kan wys dat jy omgee

Stry die goeie stryd—ook teen die staat

Kan verkragting normaal wees?

Verlam—waar daar lewe is, is daar nog 'n taak

Eedswering in die hof—ter wille van die waarheid

Zimbabwe—en ons?