Jeugbediening -

Jong Volwassenes

Text Box: Die jongvolwassenes (18-35 jaar) is baie aktief in ons gemeente.  
Elke Sondagaand word daar koffie gedrink, die laaste Sondagaand in die maand het ons ’n toerustings- en kuieraand. 

Ons kamp elke jaar saam as gemeente.  Die Wwesskampe is ook ’n jaarlikse geleentheid wat ons benut om saam met jongmense van ander gemeentes te kuier.  Kyk gerus na die verskillende Bybelstudiegroepe vir 
jongmense wat u kan bywoon. 
















Benewens ons plaaslike jong volwassenes maak die Londen Bedieningsgroep ook bemoeienis met ons jong volwassenes in Brittanje