Preke—2006 en vroeër

Die onderstaande preke is MP3's waarna geluister kan word.

Kliek regs op die Titel en Stoor die dokument, waarna u daarna kan luister.

12/31/2006

Aand

Ds. Chris Hattingh & Skriflesing Riaan Cruywagen

Psalm 107

Moenie die Here se dade van getrouheid miskyk nie.

12/31/2006

Kersdiens

Ds. Chris Hattingh

Psalm 89

Wees seker van die Here se liefde en trou.

12/25/2006

Oggend

Ds. Chris Hattingh

Miga 5; Matteus 2 & Romeine 8

God maak ons soekers sowel as vinders.

12/24/2006

Oggend

Dr. Gert Breed

Openbaring 5

Die geslagte lam is die leeu wat alles beheer.

12/24/2006

Aand

Ds. Chris Hattingh

Esegiël 8 & Matteus 1

Openbaringsgeskiedenis

12/17/2006

Oggend

Dr. Gert Breed

Rigters 17

Die Koning van jou lewe bepaal jou lewenswyse.

12/17/2006

Aand

Dr. Gert Breed

2 Konings 4

Die bestandele van 'n wonderwerk.

12/10/2006

Aand

Ds. Nico Botha

Romeine 15

Jesus maak dit vir christene moontlik om mekaar te aanvaar.

12/10/2006

Oggend

Ds. Gert Hattingh

Numeri 22 & Deut. 23

Die vloek in 'n seën verander.

12/3/2006

Oggend

Ds. SJ van der Bijl

Eksodus 3

Die Here kom na Moses in 'n vuur.

12/3/2006

Aand

Ds. Stephan Briel

Psalm 51

God laat ons skud om ons in lyn met sy Woord te bring.

11/26/2006

Aand

Ds. Chris Hattingh

2 Timoteus 3

Hulle sal eerder liefde vir genot hê as liefde vir God

11/26/2006

Oggend

Ds. Chris Hattingh

2 Korintiërs 4

Die blymoedige mens se hele lewe is 'n fees.

11/19/2006

Oggend

Dr. Gert Breed

Lukas 18

Sal Jesus by jou geloof vind?

11/19/2006

Aand

Dr. Gert Breed

Jesaja 53

Kyk, hoor die Here praat, Hy wys jou Sy mag.

11/12/2006

Oggend

Dr. Gert Breed

1 Korintiërs 15

Leef sinvol vanuit God se waarheid.

11/12/2006

Aand

Ds. Chris Hattingh

Markus 11 & 14

Gebed volgens God se wil.

11/5/2006

Oggend

Dr. Gert Breed

Johannes 2

Jesus verander jou water in wyn.

11/5/2006

Aand

Ds. Chris Hattingh

Jakobus 4

Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking.

10/29/2006

Oggend

Dr. Gert Breed

Jesaja 62

God se droom vir jou.

10/29/2006

Aand

Ds. Chris Hattingh

Johannes 15

Wat dit beteken om in Jesus se naam te bid.

10/22/2006

Aand

Dr. Gert Breed

Matteus 6

Hoe moet ek bid, Here?

10/22/2006

Oggend

Ds. Chris Hattingh

Hebreërs 11 & Romeine 14

Lewe uit geloofsoortuiging.

10/15/2006

Aand

Ds. Chris Hattingh

Lukas 6; Romeine 7; Galasiërs 5 & HK 44

Hoe lyk dit aan die binnekant van ons lewe:

10/15/2006

Oggend

Dr. Gert Breed

Spreuke 3

Laat jou deur God leer dan sal jy die vrug daarvan in jou lewe pluk.

10/8/2006

Aand

Dr. Gert Breed

Psalm 15

Wie het die reg om in die huis van die Here te kom?

10/8/2006

Oggend

Ds. Chris Hattingh

Galasiërs 4 & 5

Geboortepyne vir mekaar totdat Christus in ons sigbaar word.

10/1/2006

Oggend

Dr. Gert Breed

1 Petrus 1

Aangesien jy wedergebore is …..

10/1/2006

Aand

Ds. Chris Hattingh

Spreuke 30, HK 42.

Finansiële wysheid kom van God.

9/24/2006

Aand

Dr. Gert Breed

Nehemia 6

Hoe gemaak om nie onder druk te swig nie?

9/24/2006

Oggend

Ds. Chris Hattingh

Genesis 35