Preke 2007

Die onderstaande preke is MP3's waarna geluister kan word.

Kliek regs op die Titel en Stoor die dokument, waarna u daarna kan luister.

30/12/07

Oggend

Dr Gert Breed

Matteus 2

God regeer so anders as wat ons dit dalk sou doen.

30/12/07

Aand

Ds Thomas Dreyer

Lukas 10

Moenie eers iets doen nie,  Kom sit eers by My!

25/12/07

Oggend

Ds Thomas Dreyer

Matteus 11

Hulle het Hom Immanuel genoem.

23/12/07

Oggend

Ds Koos Saayman

Jesaja 9, Matteus 12, 2 Korintiërs 5

Wie mag saam met Jesus Christus op die die Nuwe Aarde woon?

23/12/07

Aand

Ds Thomas Dreyer

Matteus 11

Kom na My toe!

16/12/07

Oggend

Ds Thomas Dreyer

1 Kronieke 11

As die Here se plan vir my lewe, my lewensplan word . . .

16/12/07

Aand

Ds Thomas Dreyer

Lukas 10

Net 'n hart wat genade ontvang het kan dit bewys!

09/12/07

Oggend

Dr Gert Breed

Johannes 1

Die Lewe wat lig gee, die Lig wat lewe gee.

09/12/07

Aand

Ds Chris Hattingh

Lukas 17

Net die Heilige Gees bring ons in die regte stemming vir Kersfees

02/12/07

Oggend

Dr Gert Breed

Filippense 2

Daarom, werk jou eie verlossing uit!  Ek kan tog nie?

02/12/07

Aand

Dr Gert Breed

Lukas 7 en Galasiërs 5

Liefde laat geloof werk.

25/11/07

Oggend

Ds Chris Hattingh

Romeine 1, Filippense 1 en 2

Wat met my gebeur loop uit op die bevordering van die evangelie en daaroor is ek bly

25/11/07

Aand

Dr Gert Breed

Lukas 7

Liefde maak die verskil

18/11/2007

Oggend

Ds Koos Saayman

Genesis 28:10-22; 1 Korintiërs 3:9b-17 en 6:19 en 20; 2 Korintiërs 6:16; 2 Petrus 3:10-15

.Tempels deur mense gebou – vergaan.  Tempels deur God gebou – bly vir ewig.

18/11/2007

Aand

Dr Gert Breed

Josua 2

God oortuig sy kinders om deel te word van sy volk

11/11/2007

Oggend

Dr Gert Breed

1 Petrus 5

Satan se aanvalle en jou lyding.

11/11/2007

Aand

Ds Thomas Dreyer

Psalm 85

’n Gebed vir Herlewing. 

10/04/2007

Oggend

Ds Thomas Dreyer

1 Petrus 3 en 4

Gee jou lewe oor in God se hande en hou aan goed doen!

11/04/2007

Aand

Dr Gert Breed

Jakobus 1 en Efesiërs 6.

Hoe weerstaan ek versoekings?

10/28/2007

Oggend

Dr Gert Breed

Ester 5 en 6

Wat maak jy met jou tyd?

10/28/2007

Aand

Ds Thomas Dreyer

Nehemia 2-4

Deur ons dienende omgee sien buitestanders God raak.

10/21/2007

Oggend

Dr Gert Breed

Galasiërs 6

Om mekaar reg te kan reghelp

10/21/2007

Aand

Ds Thomas Dreyer

Hebreërs 10

My gemeente en ekself is armer as ek wegbly!

10/14/2007

Oggend

Ds Thomas Dreyer

1 Korintiërs 13

Liefde:  Die Taal van ons geloofsgemeenskap!

10/14/2007

Aand

Dr Gert Breed

Johannes 13

Waarvandaan kom jy? Waar gaan jy? Hoe het jy lief?

10/07/2007

Oggend

Ds Koos Saayman

Hebreërs 12 en Jakobus 1

Straf God vandag nog - of kyk Hy anderpad?

10/07/2007

Aand

Dr Gert Breed

Ester 4

Is jy 'n toeskouer of God se agent vir verandering?

09/30/2007

Oggend

Dr Gert Breed

2 Korintiërs 7

Vermaning, hartseer, bekering en vreugde.

09/30/2007

Aand

Ds Thomas Dreyer

Handelinge 2 en

1 Johannes 1

'n Nuwe gemeenskap in gemeenskap met God en met mekaar deur ons Here Jesus Christus!

09/23/2007

Oggend

Dr. Mechiel Venter

Hebreërs 2

Twee maniere van sien.

09/23/2007

Aand