Preke

Die onderstaande preke is MP3's waarna geluister kan word.

Kliek regs op die Titel en Stoor die dokument, waarna u daarna kan luister.

2-Nov-08

Aand

Ds. Charl van Rooy

Lukas 13

Ons het almal bekering nodig!

2-Nov-08

Oggend

Dr. Gert Breed

Efesiėrs 1

Kyk wat doen God alles... al wat jy moet doen is - loof Hom!

26-Oct-08

Aand

Ds. Koos Saayman

Deuteronomium 28, 1 Korintiėrs 6, 1 Petrus 1 en HK Sondag 1

“Daar sal geen koper wees nie!”...... en tog was daar!

26-Oct-08

Oggend

Ds. Thomas Dreyer

Josua 1

Ek neem leiding omdat my Leier in my plek kom ly het! 

19-Oct-08

Aand

Ds. Charl van Rooy

Matteus 5 en HK Sondag 44 (Tiende Gebod)

Die Here eis ons innerlike begeerte vir Hom op!

19-Oct-08

Oggend

Ds. Thomas Dreyer

Psalm 90

Bevestig die werk van my hande!

12-Oct-08

Aand

Ds. Koos Saayman

1 Samuel 21,  1 Samuel 22,  Psalm 52 en HK Sondag 43 (Negende gebod)

Waarheid sonder liefde verwoes

12-Oct-08

Oggend

Ds. Charl van Rooy

Matteus 6

Vergader skatte in die hemel – op aarde

5-Oct-08

Aand

Ds. Charl van Rooy

Prediker 4

Die goddelike seėn van saam-wees!

5-Oct-08

Oggend

Ds. Charl van Rooy

Filippense 4

Vergenoegd – deur die krag van Christus!

28-Sep-08

Aand

Dr. Gert Breed

Psalm 12 en Spreuke 21

Lieg soos jy wil, God bly in beheer!

28-Sep-08

Oggend

Ds. Charl van Rooy

Jesaja 40

Vertrou op die Here - Hy gee nuwe krag!

21-Sep-08

Aand

Ds. Thomas Dreyer

Efesiėrs 4, HK Sondag 42

God wil van my en jou GEWERS maak!

21-Sep-08

Oggend

Ds. Chris Hattingh

Hebreėrs 4

Vandag as julle Sy stem hoor!

14-Sep-08

Aand

Ds. Chris Hattingh

Matteus 6 en  Psalm 42

Vervang tog alle geblaasde gloeilampies in jou lewe!

14-Sep-08

Oggend

Ds. Koos Saayman

Lukas 5, Matteus 16 en Johannes 1

God roep jou!

7-Sep-08

Aand

Dr. Gert Breed

Maleagi 2, Matteus 19

Twee word een.

7-Sep-08

Oggend

Ds. Charl van Rooy

Matteus 18

Verander... en word soos kindertjies!

31-Aug-08

Aand

Ds. Koos Saayman

Eksosus 20; 1 Samuel 24; Matteus 5 en HK Sondag 40    

Jy mag nie doodslaan nie (Sesde gebod)

31-Aug-08

Oggend

Ds. Thomas Dreyer

Romeine 13; 1 Petrus 2 en HK 39

Radikale gehoorsaam aan die God wat my radikaal liefhet, bring radikale verandering!

24-Aug-08