Preke—in gedrukte formaat

Die onderstaande preke is .html leêrs wat oopgemaak en uitgedruk kan word.

16/11/08

Oggend

(10:00)

Rev. Kwena Semenya

1 Petrus 1: 13-25

Being redeemed and made holy by God through Jesus Christ, let us love one another!

16/11/08

Oggend

(8:00)

Ds Charl van Rooy

Jesaja 18: 1-7

Die Here wag rustig-heersend tot voor die oestyd!

26/10/08

Oggend

Ds. Thomas Dreyer

Josua 1

Ek neem leiding omdat my Leier in my plek kom ly het! 

21/10/08

Aand

Ds. Thomas Dreyer

Efesiërs 4, HK Sondag 42

God wil van my en jou GEWERS maak!

03/08/08

Oggend 08:00

Ds. Thomas Dreyer

Galasiërs 6

Word 'n lasdraer met Jesus se wet in jou hart!

06/07/08

Aand

Ds Thomas Dreyer

Psalm 73

God is goed!

20/04/08

Oggend

Ds Thomas Dreyer

Rut 1

Emigrasie: Waar wil U my gebruik Here?

23/03/2008

Oggend

Ds Charl van Rooy

1 Korintiërs 15

Opstandingsgeloof - sterf om waarlik te leef!

23/03/2008

Aand

Ds Charl van Rooy

Prediker 9

Leef vreugde- en hoopvol uit die oop hand van God!

21/03/2008

Goeie Vrydag

Ds Charl van Rooy

Filippense 2

Christus-vir-ons, nou ook "Christus-in-ons" vir ander.

16/03/2008

Oggend

Ds. Thomas Dreyer

1 Joh 2:12-17

Jou beste wapen teen dit wat jy nie wil wees nie, is wie jy is! 

09/03/2008

Aand

Ds Charl van Rooy

Matteus 21

God laat sy koninkryk kom – deur sagmoedigheid!

02/03/2008

Oggend

Ds Charl van Rooy

Jeremia 17

Vertrou op die die Here alleen – die fontein van lewende water!

02/03/2008

Aand

Ds. Thomas Dreyer

Romeine 8

Sug, maar sug gelowig!

17/02/2008

Oggend

Ds. Thomas Dreyer

Matteus 6

As ek met geloofoë kyk, sal die duisternis wyk!  

27/01/2008

Aand

Ds Charl van Rooy

Matteus 21

Jesus vra geloof wat ja-sê én ja-doen!

20/01/2008

Aand

Ds Thomas Dreyer

Handelinge 20 en Efesiërs 4

Gebruik God se Gawes soos Hy dit wil!

25/12/07

Oggend

Ds Thomas Dreyer

Matteus 11

Kom na My toe!

16/12/2007

Oggend

Ds Thomas Dreyer

1 Kronieke 11

As die Here se plan vir my lewe, my lewensplan word . . .

16/12/2007

Aand

Ds Thomas Dreyer

Lukas 10

Net 'n hart wat genade ontvang het kan dit bewys!

11/11/2007

Aand

Ds Thomas Dreyer

Psalm 85

’n Gebed vir Herlewing. 

04/11/2007

Oggend

Ds Thomas Dreyer

1 Petrus 3 en 4

Gee jou lewe oor in God se hande en hou aan goed doen!

28/10/2007

Aand

Ds Thomas Dreyer

Nehemia 2-4

Deur ons dienende omgee sien buitestanders God raak.

21/10/2007

Aand

Ds Thomas Dreyer

Hebreërs 10

Deur ons dienende omgee sien buitestanders God raak.

14/10/2007

Oggend

Ds Thomas Dreyer

1 Korintiërs 13

Liefde:  Die Taal van ons geloofsgemeenskap!

30/09/2007

Aand

Ds Thomas Dreyer

Handelinge 2 en 1 Johannes 1

'n Nuwe gemeenskap in gemeenskap met God en met mekaar deur ons Here Jesus Christus!

16/09/2007

Aand

Ds Thomas Dreyer

Matteus 6

Soek eers die Koninkryk van God!

09/09/2007

Morning

Dr Gert Breed

1 SAMUEL 17:31-51;

NUMBERS 13:25-33 AND

JAMES 1:9-11

“The Secret”: Through whose eyes do you view reality?

 

09/09/2007

Aand

Ds Thomas Dreyer

Romeine 12

Gee jouself vir God as 'n lewende, heilige offer!

09/09/2007

Oggend

Dr Gert Breed

1 Samuel 17; Numeri 13 en Jakobus 1

The Secret:  Deur wie se oë kyk jy na die werklikheid?

02/09/2007

Oggend