Jeugbediening –Studente

Text Box: Die Studentebediening reik uit na die Gereformeerde lidmate op die Johannesburg en Wits Universiteitskampusse. 

Elke Maandagaand om 21h00 word daar Bybelstudie by een van die Johannesburg Universiteit koshuise gehou. Daar word ook deur die jaar kampe aangebied wat studente kan bywoon. 











Benewens ons plaaslike studente maak die Londen Bedieningsgroep ook bemoeienis met studente in Brittanje