
|
Oor Ons |
|
Wie is ons?
Ons is een van die kerke in die kerkverband van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA).
Ons glo in God Drie-enig, Vader Seun en Heilige Gees. Ons aanvaar die Bybel as die Woord van God.
Hoe ons die Bybel verstaan, vind neerslag in ons belydenisskrifte
Ons onderskryf drie algemene Ons wil hierdie belydenis van ons uitleef binne die tyd waarin ons leef. Ons glo dat hierdie belydeniskrifte uit die Woord van God saamgestel is en die waarhede van die Woord suiwer saamvat en daarom vandag nog vir ons van groot waarde is. |



