Back to Top

Padteken 1: Dissipels van Jesus verloën hulleself

Download Audio:

Datum:
2019-07-28
Scripture:
Markus 8:27-9:1
Speaker:
Sermon Notes:
Ek is moeg! Die lewe dwing my om die heeltyd ander se belange eerste te stel. Wanneer is dit my beurt?

Hier's die goeie nuus:
My toekomstige eerste plek in Jesus stel my in staat om vandag 2de te kom.


Jesus kom om te verloor sodat ons, verloorders kan wen (8:27-31)
Hy roep ons op om 2 de te kom (8:32-34)
  • d.w.s om onsself te verloën,
  • ons kruis op te neem
  • en Hom te volg.
Hy kom motiveer ons om dit te doen deur vir ons te wys (8:35-9:1)
  • Dis al hoe ek my lewe kan behou
  • Hierdie lewe is meer werd as al die skatte van die wêreld
  • My besluit het ewigheids konsekwensies