Back to Top

Leef in volle bewustheid van God se seën en erken Hom daarvoor.

Download Audio:

Datum:
2019-10-06
Scripture:
Openbaring 3:14 - 22
Speaker:
Sermon Notes:
Dit is duidelik: Laodicea verteenwoordig enige kosmopolitiese stad van vandag.
Die seën van die Here is duidelik in stad en gemeente, maar God se erkenning skort beslis. Die gemeente is egter nie meer gemeente soos Christus dit wil nie.
Voorspoed maak dat ons God te maklik vergeet of op die agtergrond skuif.


Twee natuurverskynsels herinner eintlik deurentyd aan afhanklikheid van God, maar helaas ...

Jesus se drie-dubbele openbaring van Wie Hy is, praat hard en duidelik en waarsku oor die doodsheid wat daar in die gemeente lewe. Drie dinge wat kort in die lewe - geestelike oogsalf, geestelik wit klere en geestelike rykdom.
Jesus roep aanhoudend, maar die deur bly toe! Weet net: God en Jesus dwing nie iemand nie, maar roep geduldig. Daarom maak dit wel sin om aandag te gee aan die roepstem.