Back to Top

Dissipels soek na God en sy Koninkryk (Aand)

Download Audio:

Datum:
2019-10-20
Scripture:
Matteus 6:24-34
Speaker:
Sermon Notes:
Waar staan jy in terme van jou dissipelskapspad? Jy kan dit toets deur te vra: Hoe maak ek met my bekommernisse, my angstigheid? Maak ek self planne, of soek ek God en sy koninkryk?

Kom ons dink saam deur dit wat God hier van ons kom vra en aan ons openbaar onder die volgende opskrifte. Kom ons kyk saam na
  • Die opdrag en wat dit presies beteken? (v 25, 33, 34)
  • Die gronde, die motivering, die belofte en die krag om gehoorsaam te wees (v 25-34)
  • Toegepas: Hoe doen ek dit prakties? (v 24)