Back to Top

Goed of sleg? Die Here gaan saam met jou ...

Download Audio:

Datum:
2019-10-27
Scripture:
Jeremia 24
Speaker:
Sermon Notes:

 

  1. Die Here roep ons op om Sy goeie wil in almal lewens duidelik te maak.
  2. Die goeie vye: die mense wat deur slegte dinge gaan, ontvang die goeie deel.
  3. Die slegte vye: Die slegte mense wat dink hulle kry die beste deel.
  4. Beste Goeie Nuus: Die Here gaan saam met jou deur slegte dinge om Sy goedheid aan jou te openbaar.