Back to Top

Die Here merk ons al seënende met Sy Naam!

Download Audio:

Datum:
2019-11-03
Scripture:
Numeri 6:22-27
Speaker:
Sermon Notes:
Elke keer wanneer ons die Here se seën ontvang, sê Hy: 
  1. Ek merk jou met My Naam. Jy is Myne.
    Jy is die draer van My Naam in hierdie wêreld sodat nog mense in My sal glo.
  2. God sê met Sy seën: Ek beskerm jou teen jouself, die Satan en versoekinge.
  3. God draai met Sy gesig met 'n glimlag na ons toe en skenk aan ons Sy genade.
    Hy gee genade deur Jesus Christus wat ons verlos van ons self, van ons sondes, van wanhoop, van Satan en die ewige dood.
  4. God kyk direk na ons met ware liefde en gee aan ons Sy Vrede!
    Hy skenk aan ons vrede met Hom deur Jesus Christus.
    Hy gees aan ons vrede hier op aarde en ewige vrede
Gaan uit en wees draer van God se Naam en wees 'n seën in die wêreld.